Een grote, vooraanstaande Zuid-Afrikaanse familie : de Janse(n) van Vu(u)rens

Een grote, vooraanstaande Zuid-Afrikaanse familie : de Janse(n) van Vu(u)rens

Regular price
$71.65
Sale price
$71.65
Regular price
$78.65
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die stamvader van die J van Vu(u)ren geslag is afkomstig van die dorp Vuren in Nederland. Sy nageslag het as vryboere gehelp om die Kaap te ontwikkel en die wynbedryf daar te vestig. Later het van hulle na die Oosgrens verhuis waar hulle hul in die middel van die jarelange grensdrama en politiek sou bevind. Mettertyd sou die familie in verskillende groepe met die Groot Trek regoor Suid-Afrika versprei.

Die J van Vu(u)ren voetspore word gevind in Franshoek, by Slagtersnek, Vegkop, Bloedrivier, Piet Retief se moord, langs die pad van die Dorsland trekkers, die Eerste en Tweede Anglo-Boereoorloe en emigrasie na Argentinie. In vrede en oorlog, in kultuur en kerk, selfs in politiek -oral het die nageslag van Gerrit van Vuren gehelp om n nasie te bou en die geskiedenis van Suid-Afrika te skryf.

Die boek loop die pad saam met die familie vanaf die dapper stamvader en sy vrou hulle aan die suidpunt van Afrika gevestig het tot die moderne tyd.